Hoe om Android Auto te gebruik?

Vir ’n bedrade verbinding met Android Auto het jy minstens Android 11 nodig. Boonop moet jy Organic Maps van die Google Play Winkel aflaai, aangesien Google slegs Google-goedgekeurde toepassings op Android Auto toelaat.

Gaan asseblief die Android Auto-webwerf na vir verdere besonderhede.